Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/05/2022

Skelvis met suurlemoenbotter / Haddock with Lemon Butter

4 skelvis-filette
125 mℓ botter, gesmelt
Sap van ½ suurlemoen
Sout en gemaalde swartpeper

Posjeer die skelvis versigtig in soutwater vir 20 minute.

Plaas die vis op ’n bord.
Meng die botter en suurlemoensap en geur met sout en peper. Gooi oor die vis.
Garneer met pietersielie en bedien met gekookte aartappels.

No comments :

Post a Comment