Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/22/2023

Van Reenen-vissous

Hierdie sous is in 1798 deur die Van Reenen familie van die Breërivier voorgesit saam met gebraaide vis aan Lady Anne Barnard. Sy was baie beïndruk daarmee.

Die resep het bestaan uit ’n halwe koppie room wat met 'n teelepel meel vir drie tot vier minute gekook is.
Daarna is ’n teelepel ansjovissmeer, ’n bietjie rissie-asyn, ’n knippie cayennepeper en ’n bietjie sojasous bygevoeg.

No comments :

Post a Comment