Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/14/2023

innibos - Die Wingerd Kuiertuin

Die Wingerd Kuiertuin is 'n splinternuwe kuierarea op die feesterrein by Hoërskool Bergvlam tydens die innibos Kunstefees. Dit is tussen die pragtige bome naby die administratiewe blok geleë. Feesgangers sal wyn van verskillende landgoedere kan proe (en koop). Daar sal ook deli-stalletjies wees met proe-kos om die palet te prikkel. RGS gaan daagliks hiervandaan uitsaai en die bekende skrywer Jacques Pauw gaan Vrydag, 14h30 oor sy veelbesproke boeke kom gesels. Die Mopani-verhoog se program is volgepak met bekende sangers wat deurentyd gaan sorg vir musiek.

29 Junie – 2 Julie 2023
Nelspruit

No comments :

Post a Comment