Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/29/2023

Red & Sweet Wine Festival 2023

The Blend Koffiewinkel│Deli│Wyn- Boutiek maak gereed vir nog ’n lekker fees in hul gesellige agtertuin in die lieflike dorpie McGregor. Die eerste Bubbly Fees wat in Maart aangebied was, was `n groot sukses, en die nuwe tema, wat spesiaal gekies is vir `n gevoel van heerlike winter samesyn, is Rooi en Soet- Wyn. Maak gereed om op Saterdag 1 Julie tussen 14h00 en 18h00 fees te vier met van die beste wyne van die omgewing, asook heerlike kos en musiek deur die gewilde groep The Misty Cliffs.

Lees meer by Red & Sweet Wine Fest 2023

No comments :

Post a Comment