Suid-Afrika se beste ekstra suiwer olyfolie (EVOO's) is hierdie week aangewys tydens die 12de jaarlikse Absa Top 10 Olyfolie-toekennings by Cathedral Cellar in die Paarl.
Die toekennings volg op die jaarlikse SA Olive-toekennings waar gouemedalje--EVOO's 'n verdere ronde van proe deur 'n kundige beoordelaarspaneel ondergaan. Uit hierdie groep word die 10 beste EVOO's gekies.
Die wenners van die Absa Top 10 Olyfolie-toekennings vir 2025 is:
Mardouw Investments ZA (Pty) Ltd: Mardouw Premium Delicate – Delikaat
De Rustica Estate: De Rustica Delicate – Delikaat
Lions Creek Estate (Pty) Ltd: Picual Extra Virgin Olive Oil – Medium
Morgenster Estate: Morgenster Extra Virgin Olive Oil – Medium
Willow Creek Products (Pty) Ltd: Estate Blend – Medium
Tokara: Tokara Woolworths Estate EVOO – Medium
Babylonstoren: Babylonstoren Coratina – Medium
Oudewerfskloof Olive Farm: Picual – Medium
Andanté Olives Porterville: Andanté Intenso – Intense
Rio Largo Olive Estate: Rio Largo Premium – Intense
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/18/2025
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment