Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/03/2025

Art & Bubbles Affair 2025

JOHANNESBURG – Die Art & Bubbles Affair vind plaas van 5 tot 7 Desember 2025 op die Keyes Art Mile. Dis ’n driedaagse fees waar kuns, mode, musiek en die wêreld se fynste vonkelwyne saamkuier soos langverlore vriende op ’n dakparty in Rosebank.

Met meer as 20 glansryke plaaslike en internasionale produsente — van Suid-Afrika se Cap Classique-kroonjuwele tot dié van Champagne, Prosecco en selfs Cava — kan besoekers verwag om letterlik deur die wêreld se beroemdste borrels te drink. Hiermee saam kom fynproewerskos en musikante, sodat niemand ooit hoef te vra: “Waar’s die vibe?” nie.

Maar dit gaan nie nie net oor die borrels nie. Die Art & Bubbles Affair bring ook ...

Lees die res by Art & Bubbles Affair: Waar Kuns en Cap Classique trou

No comments :

Post a Comment