Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/23/2026

Avokado en suurlemoen broodjie / Avocado and Lemon Toast

BESTANDDELE
½ knoffelhuisie, geskil
sout
1 avokado, geskil
¼ teelepel gerasperde suurlemoenskil
'n sny dikgesnyde brood
olyfolie

STAPPE
Stamp die knoffel tot 'n pasta met 'n klein knippie sout.

Voeg die avokado en suurlemoenskil by en meng goed.

Proe vir sout en pas aan.

Rooster die brood en drup met olyfolie.
Smeer met die avokado-mengsel.

No comments :

Post a Comment