Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/10/2026

'n Vinnige smaaklike aftreksel / Savory Stock

As jy nie 'n aftreksel (stock) beskikbaar het nie kan hierdie hierdie smaakvolle weergawe probeer wat na 1 uur gereed kan wees.

BESTANDDELE
Sny 'n harde stul skil van jou parmesaan af
5 knoffelhuisies, skil en al
sny 'n ui op, skil en al
kruie, soos roosmaryn, tiemie, salie en pietersielie
'n lourierblaar
'n glas wyn
water

STAPPE
Gooi alles in 'n pot en bedek met water - ten minste 1,5 liter water. Bring tot kookpunt en laat dit dan prut vir 1 uur.

Proe of dit smaakvol genoeg is vir jou. Indien nie, kook verder.

Gooi dit deur 'n sif en gebruik, of vries vir 'n volgende keer.

No comments :

Post a Comment