BESTANDDELE
1 knoffelhuisie, gerasper
¼ teelepel sout
1 teelepel rooiwynasyn, ½ koppie crème fraîche of Griekse jogurt
1 teelepel dik room
'n skeut suurlemoensap
1 eetlepel olyfolie
STAPPE
Meng die knoffel en sout met die asyn en laat dit vir 5 minute staan.
Voeg die crème fraîche of jogurt, room en suurlemoensap by.
Proe vir sout en suur en pas aan indien nodig.
Voeg 'n bietjie water by as die mengsel verdun moet word.
GArneer met 'n paar druppels olyfolie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment