Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2008

Baba aartappeltjies en anys / Potatoes with Anise

Neem die benodigde hoeveelheid geskilde baba aartappeltjies en kook tot sag.
Gooi oortollige water af maar behou 'n bietjie.
Geur met anys en laat nog 'n rukkie kook tot anys sag is.
Gooi nou genoeg botter in en braai tot aartappeltjies 'n bietjie bruin is.
Skep in opdienbak.

No comments :

Post a Comment