Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2008

Coke-boud / Coca-Cola Leg of Lamb

2 kg varkboud, beste is nekvleis of alternatief bees
½ bottel Mrs Balls Chutney
7 uie, in ringe gesny
1 liter vleisaftreksel
2 blikkies Coke

Braai vleis tot bruin in ysterpot. Pak uie bo-op. Gooi aftreksel en Coke bo-oor en dan chutney. Bak 3 ure teen 170ºC. Maak vleissous dik met bietjie meel. Bedien saam met kapokaartappels.

Resep: Natalie Meyer

No comments :

Post a Comment