Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Brandewyntert / Brandy tart

Stroop :
2 koppies suiker
1 teelepel vanielje
1½ koppie water
1 teelepel kitskoffie
Kook bogenoemde vir 5 minute en voeg dan die volgende by :
½ koppie brandewyn
1 eetlepel botter

1½ koppie meelblom
4 eetlepels margarien
1 eier
1 teeleple koeksoda
250 g dadels, opgekap
Meng al die bestanddele saam en plaas in 'n tertkors. Gooi stroop oor.


No comments :

Post a Comment