Meng 1 1/3 spekulatius koekies of zwieback koekies met 3½ eetleppels gesmelte margarine. As jy wil kan jy 1 teelepel vanielje- of amandelgeursel byvoeg, maar dis opsioneel. Plaas die mengsel in die tertbak en druk ferm af om kors te maak. Bak vir 5 minute 180ºC.
Resep: Grietjie
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment