Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/05/2008

Fond Blanc Ordinaire / Wit aftreksel

Neem 750 g ontbeende kalfsblad en bind dit vas aan 1 kg ontbeende kalfskenkel.
Kap die bene fyn en sit dit saam met die vleis en 1 kg hoenderafval in 'n aftrekselpot.
Gooi 3,5 liter water by en bring tot kookpunt, skuim af.
Voeg die volgende by: 125 g wortels, in skywe gesny, 100g uie, 75 g preie, slegs die wit dele, 75 g seldery en 'n bouquet garni. Prut stadig vir 3 en 'n halwe uur.
Skep die vet af en gooi deur 'n gaasdoek.

No comments :

Post a Comment