Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Pekanneut tertkors / Pecan Nut Pie Crust

Meng 'n 2/3 koppie vanielje wafers, 'n 2/3 koppie ginger snaps, 'n 2/3 koppie pekanneutmeel en 'n 1/3 koppie suiker in 'n voedselverwerker. Voeg die 4 eetleppels botter by en meng goed in, maar maak seker dat die mengsel nog krummelrig bly. Gooi die mengsel in jou tertbak druk die krummels ferm af om in kors te vorm. Bak vir 5 tot 10 minute of tot goed bruin 180ºC. Laat dit afkoel voor jy die tertvulsel ingooi.

Resep: Grietjie

No comments :

Post a Comment