625 g margarien of botter
5 groot eiers
25 ml bakpoeier
300 g strooisuiker
10 ml karamelgeursel
knippie sout
2 pakkies kitspoeding, karamelgeur
1 kg koekmeel
Vulsel
1 kg versiersuiker
250 g margarien
10 ml karamelgeursel
Meng met melk tot hanteerbare vulsel.
Meng margarien, Strooisuiker en kitspoeding tot romerig.
Voeg geursel by. Sig meel, bakpoeier en sout en voeg by . Meng deeglik.
Rol uit en druk in vormpie wat jy verkies sit op gesmeerde bakplaat en bak by 180°C tot strooikleur.
Smeer vulsel en sit twee op mekaar.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
7/11/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment