Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2008

Klapperhappies / Coconut Rice Krispies Snacks

250 g ontpitte dadels
500 ml klapper
4x250 ml Rice Krispies
1 blik kondensmelk

Meng al die bestanddele goed saam, druk in pan van 33x21x3, verkoel en sny in vierkante.

No comments :

Post a Comment