1kg broccoli, gesny
3 knoffelhuisies, fyn gekap
45 ml sonneblomolie
swartpeper en sout na smaak
uievlokkies slegs vir ekstra geur (opsioneel)
gerasperde kaas na smaak
Stoom die broccoli net tot sag. Verhit die olie en voeg die knoffel en gestoomde broccoli en uie vlokkies by. Meng goed. Geur met sout en peper.
Rasper kaas bo-oor bak in oond tot kaas goud-bruin en gesmelt. Bedien warm.
Resep: Erika Noeth
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
7/22/2008
Knoffel en kaas broccoli / Garlic and Cheese Broccoli
Sleutelwoorde:
Bykos
,
Groente
,
Kaas
,
Vegetaries
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment