Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/15/2008

Maklike piesangslaai / Easy banana salad

1 eetlepel appelkooskonfyt

2 eetlepels mayonaise

4 piesangs (Medium)

Meng die appelkooskonfyt en mayonaise saam. Maak seker dat dit fyn gedruk is sodat daar geen appelkooskonfytstukke is nie. Sny die piesang op en Voilla!

Dis vrek lekker!

Resep: Deidre Meyer

No comments :

Post a Comment