Verhit 500 ml béchamel.
Voeg 70 g gerasperde Gruyère by en roer tot die kaas gesmelt het.
Verwyder die sous van die hitte en roer twee eiergele in wat met 'n eetlepel melk geklits is.
Verhit die sous stadig terwyl jy aanhoudend roer.
Verwyder van hitte wanneer warm en roer 2 eetlepels room by.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment