Kook 250 g heuning en 250 g suiker saam tot die suiker gesmelt het - tot by 129°C.
Voeg 1 eetlepel lemoenblomwater en die styfgeklopte wit van 1 eier by.
Smelt oor lae hitte en roer aanhoudend - tot by 109°C.
Voeg nou 500 g gekapte amandels by wat jy geblansjeer, gedroog en toe verhit het voor jy dit fyn gekap het.
Baie dankie, maar waar kry ek ryspapier?
ReplyDeleteSupermark of bakwinkel
ReplyDelete