Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/09/2008

Oosterse spaghetti / Eastern spaghetti

60 ml grondboontjiebotter
1 eetlepel sojasous
1 eetlepel suurlemoensap
1 knoffelhuisie, fyn opgesny
kwart teelepel fyngemaalde rissie
kwart teelepel bruinsuiker
250 g spaghetti
1 afgeskilde komkommer, in blokkies gesny
60 ml gesnyde sprietuie

Meng die grondboontjiebotter, sojasous, suurlemoensap, knoffel, rissiepoeier, suiker en 60 ml warm water in 'n voedselverwerker tot 'n gladde sous. Kook die spaghetti volgens aanwysings, dreineer en meng met die sous, komkommer, uie en sout en peper.

(bedien 2 persone)

No comments :

Post a Comment