Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/09/2008

Pasta met botterbone en tuna / Pasta with butter beans and tuna

400 g linguine
olyfolie
ui, fyn gekap
halwe koppie fyngekapte pietersielie
blikkie botterbone, gedreineer
sout en varsgemaalde swartpeper
200 g tuna, in baie dun skywe gesny (Aangesien die tuna rou bedien word moet jy seker maak dit is sashimi gehalte)
roket
3 knoffelhuisies, fyn gesny

Braai die uie tot sag in 45 ml olie.
Roer die knoffel, bone en pietersielie by en verhit stadig tot alles warm is.
Kook die pasta volgens die pakkie se aanwysings, dreineer en meng met al die bestanddele.

(bedien 4 persone)

No comments :

Post a Comment