5 hoenderborsies of 'n gelykmatige hoeveelheid hoender wat oorgebly het van die vorige dag, sny dit in blokkies
1 ui, fyn gekap
3 stingels seldery, in stukkies gesny
2 blikkies hoenderroomsop
1 blikkie sampioenroomsop
1 blikkie ingedampte melk
1 koppie noedels, gekook
sout en peper na smaak
Meng al die bestanddele saam.
Smeer 'n oondbak met botter en gooi die mengsel daarin.
Bedek met foelie en bak vir 30 minute teen 180°C.
Verwyder die foelie en bak vir nog 10 minute.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment