Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Sjokolade tertkors / Chocolate Pie Crust

Meng 11/4 koppies sjokolade wafer krummels, 1/8 teelepel kaneel, 1 teelepel kitskoffie en 5 1/3 eetleppels botter in jou voedselverwerker. Plaas die mengsel in die tertbak druk ferm af om kors te vorm. Plaas in die yskas vir 15 minute.

Resep: Grietjie

No comments :

Post a Comment