Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Petro se koolgereg nr. 2

Sny kool is lae, soos jy brood sny.
Rangskik in oondpan.
Gooi aangemaakte pakkies sop van jou keuse bo-oor.
Sprinkel broodkrummels oor en stip met botter.

Kaas van jou keuse kan oor gesprinkel word.

Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment