Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2008

Petro se koolgereg

Sny kool in fyn repies.
Kook dit saam met 'n groot aartappel en 'n groot ui wat opgesny is.
Meng met sout en peper.
Variasies: voeg soetrissie by of meng met spek wat reeds gebraai is.
Sprinkel rissie bo-oor

Resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment