
Die klassieke formule van die vloeistof wat vir enige piekels gebruik kan word is:
1 liter asyn, 1 stuk pypkaneel van 5 cm, 1 teelepel naeltjies, 2 teelepels vinkelsaad, 1 teelepel swartpeper, 1 teelepel mosterdsaad en 3 loerierblare.
Gooi alles bymekaar en bring tot kookpunt, sit die hitte af en laat staan die mengsel vir 3 dae. Gooi deur 'n sif en gebruik die vloeistof vir jou piekels, warm of koud.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment