Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/08/2008

Sampioenburger / Mushroom Burger

4 groot bruinsampioene
olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper
1 knoffelhuisie, fyn opgesny
100 g kaas, in dun skywe gesny
vars oreganum
4 hamburgerrolletjies

Plaas die sampioene op bakpapier, verf met olyfolie, bedek met kaas en oreganum en bak vir 15 minute teen 190°C.
Plaas in jou rolletjies en geniet net so of saam met 'n gunsteling sous.

(bedien 4 persone)

No comments :

Post a Comment