Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/08/2008

Somerslaai / Summer Salad

2 blikkies tuna
1 ui, fyn opgesny
slaaiblare
2 tamaties, fyn opgesny
1 mango, in repe opgesny
'n handvol basiliekruid
1 pakkie ontpitte olywe
olyfolie

Meng alles saam, gooi bietjie olyfolie oor en bedien met jou gunsteling brood. Dit kan bedien word as 'n volwaardige ete.

(bedien 6 persone)

bydrae: Bella van Bellville

Idee: As daar iets oorlbly; gebruik dit as 'n vulsel vir 'n broodjie.

No comments :

Post a Comment