Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/11/2008

Toffie Krispies / Toffee Krispies

90 g botter
155 g suiker
1 blik kondensmelk
vanielje
60 g Rice Crispies

Smelt botter en suiker saam. Voeg melk en stroop by en bring tot kookpunt. Laat prut vir 20 minute terwyl jy aanhoudend roer. Wanneer die mengsel 'n sagte balstadium bereik voeg vanieljegeursel en rice crispies by. Gooi in gesmeerde 180 mm vierkantige bakpan. Sny in blokkies wanneer dit koud is.

bydrae: Petro van der Westhuizen

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment