Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/08/2008

Warm rysslaai / Hot rice salad

2 koppies rys
1 pak sampioene
1 kg spek (bacon)
1 groot ui
Baie kaas
pakkie sampioensous

Maak die rys normaalweg gaar.
Braai die uie tot bruin.
Dan braai jy die spek saam en dan die sampioene.
Gooi die pakkie sampioene nou in en meng alles saam met die rys.
Gooi die gerasperde kaas bo-oor en bak in oond tot gesmelt.

Baie lekker saam met braaivleis.

bydrae: Ronel Badenhorst

1 comment :

  1. Anonymous9/10/17 01:19

    I was able to find good information from your blog posts.

    ReplyDelete