Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/22/2008

Winter-Somer Aartappelslaai / Winter Summer Potato Salad

6 groot aartappels, gekook en geskil
1 pakkie bacon, gesnipper
1 pakkie knopsampioene, gekap
1 ui, fyn gekap
mayonnaise + bietjie melk vir nattigheid
sout en peper na smaak

Braai die ui tot amper bruin voeg bacon by tot amper gaar en dan sampioene. Gooi aartappels en braaimengsel in 'n bak voeg sout en peper by en gooi dan mayonnaise en melk by tot nat genoeg na smaak. Bedien koud of warm op saam met braaivleis.

Resep: Anna-Mari van der Laarse

No comments :

Post a Comment