Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/07/2008

Gorgonzola-en-port smeer / Gorgonzola and Port Spread

250 ml roomkaas
200 g Gorgonzola
30 ml port

Meng alles saam en plaas in yskas vir ten minste een uur voor opdiening.

Bedien met Melba toast.

No comments :

Post a Comment