Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/05/2008

Kalamata olyftapenade / Calamata Olive Tapenade

'n Tipies Griekse happie.

250 ml ontpitte kalamata olywe
250 ml ontpitte swart olywe
250 ml dennepitte
3 knoffelhuisies
250 ml pietersielie
5 ml roosmaryn
60 ml olyfolie
varsgemaalde swartpeper

Verwerk al die bestanddele behalwe die olyfolie in 'n voedselverwerker.
Die olyfolie moet na die tyd stadig ingegooi word terwyl die voedselverwerker aan is.

Bedien op warm focaccia, baguette of op broodjies.

No comments :

Post a Comment