Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/05/2008

Tuna al la rol

Rol een skilferkorsdeegrol uit. Meng tuna met mayonaise en gekapte sprietuie. Smeer op deeg. Rol op en sit in yskas vir ± een uur. Sny in skyfies en bak in oond tot deeg gaar is.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment