Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/07/2008

Sesamesaad en garnaalbroodjies / Sesame Seeds and Prawn Rolls

Resep: Petro van der Westhuizen

(10 porsies)

Dit kan warm of koud voorgesit word saam met drankies is dit baie populer.
100 g sagte botter
150 g rou sesamesaad
1 ekstra groot eier, geklits
45 ml room
10 snye volkoringbrood
90 gaar afgedopte garnale

Verhit oond - 220ºC- Meng botter, sesamsaad, eier en room met houtlepel tot pasta. Verdeel sesamsaad mengsel in tien dele. Smeer op snye brood tot by die rand. Verdeel elke sny in drie vingerrepe en pak op bakplaat. Plaas drie garnale met 'n smeerseltjie sesamebotter op elke reep en bak 10 - 12 minute.

Kan koud of warm bedien word en garnale kan met enige ander visblokkies ef krapvleis vervang word.

No comments :

Post a Comment