¼ koppie mayonnaise
¼ koppie suurroom
¼ koppie gekapte okkerneute
1 koppie druiwe in die helfte gesny
½ koppie seldery, in blokkies gesny
1 rooi appel in blokkies gesny, los die skil aan
1 groen appel in blokkies gesny los die skil aan
Meng die groen en rooi appelstukkies, selderyblokkies, druiwe en gekapte okkerneute saam, plaas in slaaibak. In 'n aparte bakkie meng die mayonnaise en suurroom saam en gooi oor die slaai.
of
Vervang die mayonnaise met grenadella jogurt en die suurroom met room.
Resep: Grietjie
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
9/18/2008
Appel-, seldery- en suurroomslaai / Apple, Celery and Sour Cream Salad
Sleutelwoorde:
Slaai
,
Vegetaries
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment