Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2008

Wilde aartappelpannekoeke / Potato Pancakes

1 teelepel olyfolie
1 teelepel sojasous
1 eetlepel gekapte pietersielie
1 groot eier
een derde koppie gekapte kasjoeneute
2 koppies ongekookte gerasperede wilde aartappels

Meng al die bestanddele saam behalwe die olyfolie. Maak platgedrukte balletjies en braai tot goudbruin.

Resep: Grietjie

No comments :

Post a Comment