Die mees algemene appelsoorte vir jou kombuis:
Golden Delicious: 'n Geel appel. Gebruik in slaaie, terte, souse of in gebak.
Granny Smith: Die grasgroen appel is bros, sappig en suur. Dit is veral geskik vir slaaie. Dit appel is die eerste keer gekweek deur Marie Ana (Granny) Smith in Australië.
Royal Gala: Herken aan die rooi strepe op die geel agtergrond. Dit het 'n vrugtige suur smaak. Is heerlik in nagereg, souse of slaai.
Starking: 'n Heerlike appel vir net so eet.

No comments :
Post a Comment