Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/04/2008

Spaghetti al limone

Kook 500 g spaghetti volgens die aanwysings op die verpakking.
Dreineer en meng terug in die kastrol met 250 ml mascarpone, die gerasperde skil van twee suurlemoene, sout, varsgemaalde swartpeper en 'n knypie neutmuskaat.

Bedien met parmesaan.


(Bedien 5)

No comments :

Post a Comment