Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/16/2008

Braaipap

Hierdie resep is in antwoord op 'n vraag van Michelle Janse van Rensburg.

1 liter water
± 750 ml mieliemeel
12,5 ml sout
500 g botter
10 ml olyfolie

Kook water en voeg sout by. Voeg mieliemeel stadig by, roer in met vurk. Laat 1½ uur kook op lae hitte. Roer van tyd tot tyd. Roer botter en olie in en kook vir nog 30 minute. 250 ml suikermielies kan bygevoeg word of heel mieliepitte.


resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment