Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/16/2008

Braairys / Fried Rice

Hierdie resep is in antwoord op 'n vraag van Michelle Janse van Rensburg.

45 ml olie
4 ml sout
1 geklitse eier
1 gekapte ui
1 kg gekookte rys
125 ml boontjiespruite
10 ml sojasous
Gemaalde swart peper na smaak
1 klein blik pynappelstukke

Verhit olie en voeg by sout, eier en spruite en roerbraai. Verlaag hitte en voeg rys by. Roerbraai vir 5 minute en voeg res van bestanddele by en roerbraai vir nog 5 minute.

resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment