Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2008

Druiwe-blatjang / Grape Chutney

6 koppies rooi of groen pitlose druiwe
. 2 eetlepels canola olie
. 4 eetlepels suiker
. 6 eetlepels wit asyn
. 1¼ koppie rooi uie, in blokkies gesny
. 1 teelepel sout
. ¼ teelepel wit pepper
. 5 kruisementblare

Plaas die druiwe in 'n pot en kook op hoë hitte tot die druiwe bars, gewoonlik vir so 2 minute. Verwyder van hitte en dreineer die druiwe deur 'n vergiettes . Sit die druiwe eenkant. Braai die uie in die olie tot hulle deurskynend is. Voeg die suiker en asyn by en kook oor matige hitte vir so 3 - 4 minute of tot die mengsel stroperig word. Vewyder van die hitte en laat dit afkoel. Voeg die druiwe by. Voeg die sout, peper en kruisement by. Plaas in die yskas.

resep: Grietjie

No comments :

Post a Comment