1 ½ koppie druiwe
½ koppie suiker
Was die druiwe en plaas hulle in 'n gesteriliseerde bottel. Voeg ½ koppie suiker by en maak vol met kookende water. Maak die bottel toe. Plaas die bottel dan in warm water vir so 30 minute en kook pruttend teen 180 grade. Laat die bottel staan vir so 6 maande voor dit gebruik word.
bydrae: Grietjie
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment