Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/01/2008

Eierrolletjies / Egg Rolls

'n Groot gunsteling by kinders.

(bedien 4)

4 hardgekookte eiers, gerasper
40 ml mayonnaise
4 broodrolletjies
'n handvol damasblomme
30 ml blatjang

Meng die mayo en eier en sit op die deurgesnyde rolletjies. Plaas damasblomme op almal en sit 'n blerts blatjang op om af te rond.

2 comments :

  1. Anonymous9/9/13 13:38

    Wat is Damasblomme... Kappertjies...???

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous9/9/13 14:06

      Sien by http://www.kookkuns.com/2008/07/indeks-d.html

      Delete