Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/16/2008

Geroosterde tamaties / Roasted Tomatoes

Hierdie resep is in antwoord op 'n vraag van Michelle Janse van Rensburg.

4 groot of 8 middelmatige tamaties, horisontaal middeldeurgesny
8ml sout
65 ml droë broodkrummels
125 ml cheddar, gerasper
25 ml margarien
Skep vleis uit tamaties en meng met die ander bestanddele behalwe kaas. Vul tamaties met mengsel en gooi kaas bo-oor. Maak toe in foelie en sit op rooster. Braai vir 10 minute tot skil lostrek.

Resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment