Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/16/2008

Groentestokkies / Vegetable Kebabs

Hierdie resep is in antwoord op 'n vraag van Michelle Janse van Rensburg.

4 murgpampoentjies in stukke gesny (ook patty pans ens.)
2 tamaties in wiggies gesny
olyfoliesproei
growwe sout en peper

Enige ander groentes kan bygevoeg word wat VINNIG gaar word.
Ryg op sosatiestokkies (onthou om die stokkies in warm water te week vooraf). Sproei met olie en gooi sout en peper op. Braai op die rooster tot gaar.

Heerlik as 'n voorgereg bedien met knoffelmayonnaise.

Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment