Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/29/2008

Kerrieboontjies / Curried Beans

500 ml inmaakfles
2 kg groenboontjies, gekerf
1 kg uie, in ringe gesny
15 ml sout
500 ml suiker
500 ml asyn
45 ml mielieblom
25 ml suiker
45 ml kerriepoeier
10 ml borrie
750 250 ml asyn

Opsioneel: 3 ml elk gemmer, neutmuskaat en 5 ml mosterdpoeier

Kook boontjies, uie en sout tot amper sag. Dreineer. Meng 400 g suiker met 500 ml asyn en voeg by die boontjies en laat opkook. Meng die res van die droë bestanddele met die 250 ml asyn en voeg by boontjies. Laat vir ongeveer 5 minute lank stadig kook. Vul gesteriliseerde inmaakfles en verseël dadelik.


Resep: Petro van der Westhuizen

5 comments :

  1. Die laaste bestandeel van 750ml asyn moet seker 250ml wees, soos aangedui in die metode??

    ReplyDelete
  2. hoe pas al daai bestadele in n 500ml inmaak vles
    ludwig

    ReplyDelete
  3. Anonymous15/2/12 10:42

    Ek dink baie van die vleoistof sal seker wegkook en die groente sal beslis krimp. Probeer en gebruik meer flesse ;-)

    ReplyDelete
  4. Hoe lank bly so fles vars?

    ReplyDelete
  5. Hoe lank bly so fles vars?

    ReplyDelete