12 koppies gesnyde geelperskes
1 bottel asyn
1 eetlepel kerrie
1 teelepel naeltjies
1 dessertlepel all-spice
4 groot uie fyngesny
1 koppie bruinsuiker
1 desert lepel sout
1 eetlepel borrie.
Resep: Petro van der Westhuizen
Opsioneel: heel rooi rissies; handvol sultanas; handvol rosyntjies.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Briljante resep. Klink soos my ouma s'n
ReplyDeletebaie jammer maar ek is baie baie teleurgesteld met die resep die bottle asyn is teveel en dit is net suur en glad nie n stywe mengsel nie sterkte vir die volgende person wat dit gaan maak.
DeleteNou ja, ek sit hier in Australie met 'n klomp perskes en soek 'n resep vir lekker blatjang. Lyk soos my ma se resep so ek sal dit probeer.
ReplyDeleteHet enige iemand 'n resep van bladjang wat mens met gedroogte vrugte maak?
ReplyDeleteHere's me thinking I can still read Dutch seeing as I was a Dutchman from The Hague that went to Oz in 1969. It was rather interesting to see how my former language has evolved. Never did get what naeltjies were, closest I came was cloves of some sort, so I made it GARLIC (Knoflook if my memory is any good).
ReplyDeleteThen I did use your recipe, with good results.
Naeltjies = cloves
Delete